TERUG / BACK

NEXT

PREVIOUS
My Quest for Beauty
My Strewe na Skoonheid
With senses acute
whilst listening and looking
let our  hearts be stirred.
Let us risk exquisite intensity
and be excessively delighted.
May we often be stopped still
Gasp
and experience utter joy.
Let no irony spoil our day
and let us take courage.
For the power of beauty
shall carry us to shores unknown.
She will enfold us
guide us,
teach us.
In reverence of her sanctity
we shall pay homage
to Beauty
Day by day.

Linky 2000


Laat ons
met verskerpte sintuie
wat ons sien en hoor
ter harte neem,
intens voel en
verrukking ervaar.
Laat ons
meermale stil staan
snak na asem
en met oorgawe geniet.
Laat ons
met  toewyding en insig
Skoonheid vertrou.
Sy sal ons lei en onderrig.
Sy voer ons na ongekende hoogtes.
Haar omhelsing is sag.
Laat ons
hulde aan Skoonheid bring.
Dag na dag

Linky 2000